Aanmelding

Sending........

Bespreking navrae

Gebruik asseblief hierdie vorm vir u besprekings navrae.

Ons sal beskikbaarheid en datums met u bevestig. Merk asseblief die metode van kontak wat u verkies.

Ongelukkig kan ons nie altyd waarborg dat die datums wat u kies, beskikbaar sal wees nie, maar ons sal u in kennis stel van alternatiewe datums.

Let wel: - Die stuur van hierdie navraag plaas u onder geen verpligting om voort te gaan met 'n bespreking nie.

Jou Besonderhede
Besonderhede oor jou verblyf

 

Akkommodasie

  • 5 En-suite dubbel slaapkamers
  • Laer slaapkamer rolstoel vriendelik
  • Kothuis vir gesinne of groepe

Fasiliteite

  • Tale: Afrikaans, Engels
  • Veilige parkering
  • Toegang internet
  • In kamers tee en koffie
  • Vervoer na en van die lughawe kan gereël word
  • Al die kamers het 'n kluis met sleutel
  • Lees hoekie
  • Private fietsry route - vanaf 1084m bokant seevlak by die gastehuis tot 1646m bokant seevlak

Attraksies

  • Theewaterskloof Country Estate 9 Putjie Gholfbaan
  • Begin van die Worcester Wynroete
  • Alpaca Plaas
  • Dale Elliott Art Studios
  • Veteraan Trekker Museum